Paralimpiese Somerspele 1968

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1968

Gehou in Tel Aviv, Israel
Deelnemende lande 29
Deelnemende atlete 750
Items 181 in 10 sporte
Openingseremonie 4 November 1968
Sluitingseremonie 13 November 1968
Amptelik geopen deur Yigal Allon
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1964: Tokio (Japan)
Volgende Spele 1972: Heidelberg (Wes-Duitsland)

Die IIIe Paralimpiese Spele word in 1968 in Tel Aviv, Israel aangebied. Die bedoeling was dat die spele, net soos die 1968-Spele, die jaar in Mexikostad (Mexiko) gehou sou word. Maar die Mexikaanse regering sien daarvan af vanweë die probleme waarmee hulle geworstel het.

Suid-Afrika behaal 'n 10de plek tydens die Spele met 'n totaal van 26 medaljes (nege goud, tien silwer en sewe brons).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 33 27 39 99
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 27 21 20 68
3 Vlag van Israel Israel - 17 21 25 63
4 Vlag van Australië Australië - 15 16 7 38
5 Vlag van Frankryk Frankryk - 14 9 9 32
6 Vlag van Italië Italië - 13 10 15 38
7 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 12 12 11 35
8 Vlag van Nederland Nederland - 12 5 4 21
9 Vlag van Argentinië Argentinië - 11 10 10 31
10 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 9 10 7 26
11 Flag of Rhodesia.svg Rhodesië - 6 7 7 20
12 Vlag van Kanada Kanada - 6 6 7 19
13 Vlag van Noorweë Noorweë - 5 3 1 9
14 Vlag van Jamaika Jamaika - 3 1 1 5
15 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 2 7 10 19
16 Vlag van Japan Japan - 2 2 8 12
17 Vlag van Swede Swede - 1 6 4 11
18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 1 2 1 4
19 Flag of Ireland Ierland - 0 4 5 9
20 Vlag van België België - 0 3 3 6
21 Vlag van Spanje Spanje - 0 3 2 4
22 Vlag van Switserland Switserland - 0 2 6 8
Totaal - 189 186 201 576

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee