Paralimpiese Somerspele 1972

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1972

Gehou in Heidelberg, Wes-Duitsland
Deelnemende lande 41
Deelnemende atlete 1004
Items 187 in 10 sporte
Openingseremonie 2 Augustus 1972
Sluitingseremonie
Amptelik geopen deur Gustav Heinemann
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1968: Tel Aviv (Israel)
Volgende Spele 1976: Toronto (Kanada)

Die IVe Paralimpiese Spele word in 1972 in Heidelberg, Wes-Duitsland aangebied.

Suid-Afrika behaal 'n derde plek tydens die Spele net na Duitsland en die VSA met 41 medaljes (sestien goud, twaalf silwer en dertien brons).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 28 15 24 67
2 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 17 28 28 73
3 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 16 12 13 41
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 15 15 20 50
5 Vlag van Nederland Nederland - 14 13 11 38
6 Vlag van Pole Pole - 14 12 7 33
7 Vlag van Frankryk Frankryk - 10 8 12 30
8 Vlag van Israel Israel - 9 10 9 28
9 Vlag van Italië Italië - 8 3 5 16
10 Vlag van Jamaika Jamaika - 8 3 4 15
11 Vlag van Australië Australië - 6 9 10 25
12 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 6 6 6 18
13 Vlag van Kanada Kanada - 5 6 8 19
14 Vlag van Swede Swede - 5 6 6 17
15 Vlag van Japan Japan - 4 5 3 12
16 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 4 2 1 7
17 Flag of Rhodesia.svg Rhodesië - 3 5 4 12
18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 3 3 3 9
19 Vlag van Switserland Switserland - 3 2 4 9
20 Vlag van Argentinië Argentinië - 2 4 3 9
21 Flag of Ireland Ierland - 2 4 2 8
22 Vlag van Noorweë Noorweë - 1 5 5 11
23 Vlag van België België - 1 1 2 4
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië - 1 1 2 4
25 Vlag van Indië Indië - 1 0 0 1
Vlag van Kenia Kenia - 1 0 0 1
27 Vlag van Spanje Spanje - 0 4 0 4
28 Vlag van Finland Finland - 0 2 2 4
29 Vlag van Hongkong Hongkong - 0 1 1 2
30 Vlag van Hongarye Hongarye - 0 0 1 1
Vlag van Tsjeggoslowakye Tsjeggoslowakye - 0 0 1 1
Totaal - 187 185 197 569

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee