Plooysburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Plooysburg
Ligging van Plooysburg op 'n kaart (Noord-Kaap)
Plooysburg
Plooysburg
Koördinate: 29°1′0″S 24°14′0″O Koördinate: 29°1′0″S 24°14′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Siyancuma
Bevolking (2001)
 - Gehug 594
Tydsone SAST (UTC+2)

Plooysburg is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is geleë langs die Rietrivier. Die dorpie is 15 km oos van Douglas.

Omgewing[wysig]

Die Driekopeiland is in die Rietrivier by die dorp. Op die rotse in die eiland is graverings wat deur onbekende mense gemaak is en tot natuurlike en wetenskaplike monument verklaar is. Soortgelyke graverings is in Indië en Sjina gevind.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]