Vosburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vosburg
Ligging van Vosburg op 'n kaart (Noord-Kaap)
Vosburg
Vosburg
Koördinate: 30°34′32″S 22°52′47″O Koördinate: 30°34′32″S 22°52′47″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Kareeberg
Stigting 1895
Tydsone SAST (UTC+2)
Die NG kerk op Vosburg.
Ds. Pieter Jacobus du Toit se eerste gemeente was hier op Vosburg toe hy in 1911 bevestig word as leraar van die NG gemeente Vosburg. Hy bly 21 jaar hier tot hy 'n beroep na Marydale aanvaar.

Vosburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is 61 km wes van Britstown. Vosburg was eers 'n plaas genaamd Processfontein, maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J. Vos en die Van Rensburg-familie. Daar is tans 22 geboue op die dorp.

Die belangrikste ekonomiese bedryf is merinoskape.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]