St. Lucia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sint Lucia)
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien asb. St. Lucia (dubbelsinnig)
St. Lucia
Saint Lucia
Vlag van St. Lucia Wapen van St. Lucia
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
The Land, The People, The Light
Volkslied:
Sons and Daughters of Saint Lucia
Ligging van St. Lucia
Hoofstad Castries
Grootste stad Castries
Amptelike tale Engels
Regering Parlementêre demokrasie
Konstitusionele monargie
Koningin Elizabeth II
Stephenson King
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van Verenigde Koninkryk
22 Februarie 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
616 km2  (191ste)
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
173 765 (41ste)
298 / km2 (41ste)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

1 746 biljoen
$10,177()

Geldeenheid Oos-Karibiese-dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
EST (UTC-4)
(begin 11 Maart; eindig 4 November) (UTC-4)
Internet-TLD .lc
Skakelkode +758

St. Lucia (Engels: Saint Lucia, Frans Sainte-Lucie) is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 616 km² en het 'n bevolking van 173 765 inwoners in 2009 gehad. St. Lucia lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die noorde van St. Vincent en die Grenadines, in die noordweste van Barbados en in die suide van Martinique. Die hoofstad en grootste stad is Castries.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika