Montserrat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Montserrat
Vlag van Montserrat Wapen van Montserrat
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
A people of excellence, moulded by nature, nurtured by God
(Engels vir: "'N volk van uitnemendheid, gevorm deur die natuur, gevoed deur God")
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Montserrat
Hoofstad Plymouth (de jure)a
16°42′N 62°13′W
Brades (de facto)
16°47′N 62°12′W
Grootste stad Plymouth
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Adrian Davis
Reuben Meade

Mark Simmonds
Onafhanklikheid

1632
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
102 km2  (219de)
39 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-skatting
 - Digtheid
 
5 164 (233ste)
44 / km2 (153ste)
114 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2006-skatting

$43,500 miljoen
$8 500

Geldeenheid Oos-Karibiese dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .ms
Skakelkode +1-664
a. Verlaat in 1997 na 'n vulkaniese uitbarsting. Regeringsgeboue is geleë in Brades, wat die de facto hoofstad is.
Kaart wat Montserrat vertoon

Montserrat (uitgespreek /mɒntsəˈræt/) is 'n klein eilandnasie en Britse oorsese gebied in die Karibiese See. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan in die ooste en die Karibiese See in die weste.

Montserrat het 'n bevolking van 5 164 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 102 km². Die grootste stad en sedert 1998 de jure hoofstad is Plymouth, die voormalige hoofstad Brades is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp.

Verwysings[wysig]


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika