Britse Maagde-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Britse Maagde-eilande
British Virgin Islands
(Engels)
Flag of the British Virgin Islands.svg Coat of arms of the British Virgin Islands.svg
(Vlag van die Britse Maagde-eilande) (Wapen van die Britse Maagde-eilande)
Nasionale leuse: The Land, The People, The Light
Ligging van die Britse Maagde-eilande
Ligging van die Britse Maagde-eilande
Kaart van die Britse Maagde-eilande
Kaart van die Britse Maagde-eilande
Amptelike taal Engels
Hoofstad Road Town
Grootste stad Road Town
Eerste Minister Ralph T. O’Neal
Oppervlakte
 - Totaal
153 km2
Bevolking
 - Totaal (2006)
 - Bevolkingsdigtheid
23 098
148/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied God Save the Queen

Die Britse Maagde-eilande (Engels: British Virgin Islands) is 'n groep van eilande in die ooste karibiese see. Die eilande het 'n bevolking van 23 098 met 'n oppervlakte van 153 km2. Die eilande bestaan uit die hoofeilande Anegada, Jost van Dyke, Tortola, Virgin Gorda en ander eilande. Die Britse Maagde-eilande lê in die ooste van die Amerikaanse Maagde-eilande. Die hoofstad en grootste stad is Road Town.

Naam Oppervlakte
(km²)
Bevolking
2008
Bevolkingsdigtheid Koördinate
Anegada 38 km² 200 5,3/vk km 18°43′44″N 64°20′1″W  (Anegada)
Jost van Dyke 8 km² 260 32,5/vk km 18°27′0″N 64°44′0″W  (Jost van Dyke)
Tortola 55,7 km² 14 000 251,1/vk km 18°26′0″N 64°38′0″W  (Tortola)
Virgin Gorda 21 km² 3 063 145,86/vk km 18°28′4″N 64°24′5″W  (Virgin Gorda)


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika