Madeiraeilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Região Autónoma da Madeira
Outonome Region Madeira
Flag of Madeira.svg Coat of arms of Madeira.gif
Vlag Wapen
LocationMadeira.png
Hoofstad Funchal
Oppervlak
 – Totaal
 – % van Portugal
Gelys 11de
 794 vk km
 1,5%
Bevolking
 – Totaal (2003)
 – % van Portugal
 – Bevolkingsdigtheid
Gelys 8ste
 265 000
 2,5%
 264,31/vk km
Statuut van Selfregering 1976
ISO 3166-2 PRT
President Alberto João Jardim
Governo Regional da Madeira
Kaart van die Madeiraeilande. Ilhas Selvagens, wat verder suid lê word nie vertoon nie.
Câmara de Lobos aan die suidkus van Madeira.

Die Madeiraeilande (Portugees: Arquipélago da Madeira) is 'n eilandgroep geleë in die Noord-Atlantiese Oseaan tussen 32°22.3′N 16°16.5′W en 33°7.8′N 17°16.65′W omtrent 580km reg wes van Marokko op die kus van Afrika, en 870km suidwes van Lissabon, Portugal. Die Madeiraeilande, wat oorspronklik aan die Romeine bekend was as die Pers Eilande, is (per ongeluk) in 1418 deur Portugese seevaarders herontdek waarna Portugese settelaars hulle daar vestig. Dit is tans 'n outonome gebied van Portugal. Madeira en Porto Santo is die enigste bewoonde eilande.

Die eilande is 'n gewilde vakansieoord, wêreldwyd bekend vir Madeirawyn, borduurkunstenaars, Oujaarsaandfeesvieringe met indrukwekkende vuurwerkvertoning, 'n aangename klimaat, mooi landskap en pragtige blomme.

Eilande en eilandjies in die outonome gebied[wysig]

Die belangrikste eilande in die outonome gebied van Madeira is:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Madeiraeilande (kategorie)


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika