Spoegrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spoegrivier
Ligging van Spoegrivier op 'n kaart (Noord-Kaap)
Spoegrivier
Spoegrivier
Koördinate: 30°20′27.6″S 17°45′36″O Koördinate: 30°20′27.6″S 17°45′36″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Kamiesberg
Oppervlak
 - Stad 0,30 km²  (0,1 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 456
 - Digtheid 1 500/km² (3 885/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Spoegrivier is 'n klein dorpie in die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 13 km wes-noord-wes van Karkams en 46 km oos van Hondeklipbaai geleë. Die naam is afgelei van 'n nie-standhoudende stroom wat noord van die dorp ontspring, suidwaarts vloei, en dan wes draai om in die Atlantiese Oseaan 20 km suid-oos van Hondeklipbaai uit te mond.

Sien ook[wysig]