Nieuwoudtville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nieuwoudtville
Ligging van Nieuwoudtville op 'n kaart (Noord-Kaap)
Nieuwoudtville
Nieuwoudtville
Ligging van Nieuwoudtville op 'n kaart (Suid-Afrika)
Nieuwoudtville
Nieuwoudtville
Koördinate: 31°22′S 19°6′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Hantam
Stigting 1897
Oppervlak
 - Stad 26,5 km²  (10,2 vk m)
Hoogte 1 000 m (3 281 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 1 440
 - Digtheid 55/km² (142,4/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Die NG kerk op Nieuwoudtville. Die hoeksteen is op 3 Februarie 1906 gelê.

Nieuwoudtville is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is in 1897 deur die Nieuwoudt familie gestig. Die Nieuwoudtvillewaterval is naby die dorp terwyl die Vanrhynspas net wes van die dorp op die R27 hoofweg is.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan in 1897 toe die NG Kerk 'n nuwe gemeente hier gestig het op grond wat van die Nieuwoudt broers gekoop is. Sommige van die oorspronklike geboue van die broers het behoue gebly op die oewers van die Groenrivier.

Omgewing[wysig]

Skaapsboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in die distrik terwyl koring en rooibostee ook belangrik is. Die Nieuwoudtville-veldblomreservaat van 115ha is in 1974 gestig om die meer as 300 spesies inheemse blomme te bewaar. Die Oorlogskloof Natuurreservaat is 20 km suid van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Fotogalery[wysig]