Twickenham-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Twickenham-stadion
Stade de Twickenham à Londres.jpg
Ligging Twickenham, Londen, Engeland
Koördinate 51°27′22″N 0°20′30″W Koördinate: 51°27′22″N 0°20′30″W
Gebou 1907
Geopen 2 Oktober 1909
Renovasie 1972, 1974, 1977, 1984, 1989, 1995
Eienaar
Oppervlak Gras
Argitek Ward McHugh Associates
Tuisveld van
Engelse nasionale rugbyspan
Kapasiteit
82 000
Dimensies
105 m x 68 m

Twickenham-stadion (ook bekend as slegs Twickenham of Twickers[1]) is 'n stadion wat in Twickenham in Londen, Engeland geleë is.

Twickenham is die grootste rugbystadion is die Verenigde Koninkryk en is onlangs na 82 000 sitplekke vergroot. Dit maak Twickenham die tweede grootste stadion in die Verenigde Koninkryk, net na Wembley-stadion, en die vierde grootste stadion in Europa.

Die stadion word as die ikoon van Engelse rugby beskou en word meestal slegs vir rugbywedstryde ingespan. Konserte deur Iron Maiden, Bon Jovi, Genesis, U2, The Rolling Stones, The Police, Eagles en R.E.M. is ook al hier aangebied. Twickenham-stadion word ook jaarliks vir die Jehovah se Getuies se saamtrekke gebruik.

Verwysings[wysig]