Wembley-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wembley-stadion
Wembley
Wembley Stadium, illuminated.jpg
Ligging Londen, Engeland
Gebou 2003
Geopen 2007
Eienaar Britse sokkerbond (Football Association)
Oppervlak Gras
Argitek Foster and Partners
Populous
Tuisveld van
Engeland
Kapasiteit
90 000 (sokker)
75 000 sitplekke + 15 000 staanplekke (konserte)

Die Wembley-stadion (dikwels kortweg "Wembley") is 'n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke.

Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is 'n boog oor die nuwe stadion wat so ontwerp is dat dit nie 'n skaduwee oor die veld sal gooi nie.

Naas sport word die stadion ook vir konserte aangewend. Groepe soos Metallica, Muse, George Michael en selfs Lucas Maree het al hier opgetree.

Die stadion sal tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 vir sokkerwedstryde ingespan word.

Fotogalery[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wembley-stadion (kategorie)

Koördinate: 51°33′20″N 0°16′46″W