Verkykerskop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verkykerskop
Ligging van Verkykerskop op 'n kaart (Vrystaat)
Verkykerskop
Verkykerskop
Koördinate: 27°55′0″S 29°17′8″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Phumelela
Tydsone SAST (UTC+2)

Verkykerskop is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R722 hoofpad tussen Harrismith en Memel. Tafelkop (2153m) by die dorpie is een van die hoogste landmerke in die Oos-Vrystaat. Die Meulrivier ontspring by die dorp.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]