Marquard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marquard
Ligging van Marquard op 'n kaart (Vrystaat)
Marquard
Marquard
 Marquard se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°40′0″S 27°26′0″O Koördinate: 28°40′0″S 27°26′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Thabo Mofutsanyana
Munisipaliteit Setsoto
Stigting 1905
Oppervlak[1]
 - Dorp 9,9 km²  (3,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 15 502
 - Digtheid 1 566/km² (4 055,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 95.6%
 • Kleurling 0.4%
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Blank 3.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 90.7%
 • Gebaretaal 1.4%
 • Afrikaans 4.6%
 • Engels 1.7%
 • Ander 1.6%
Poskode (straat) 9610
Poskode (posbus) 9610
Skakelkode(s) 051
Webwerf: http://www.marquard.co.za/

Marquard is 'n dorpie in die Oos-Vrystaat wat in 1905 op die plaas Varschfontein gestig is. Die dorp is genoem na 'n NG predikant, ds. J.J.T. Marquard, wat vroeër 'n brief aan die provinsiale regering gerig het om 'n dorp op die plaas uit te lê. Die kenmerkendste gebou in Marquard is die Nederduitse Gereformeerde Kerkgebou, wat in 1926 voltooi is. Die gebou is van sandsteen gebou en ontwerp deur die argitekte Louw en Gerard Moerdijk.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 331 km2 groot. Die belangrikste produkte is suiwel, wol, koring en mielies. Die dorpie is geleë aan die Laaispruit, 'n sytak van die Vetrivier.

Boorlinge[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Marquard en Moemaneng tydens die 2011-Sensus.