Moroni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Moroni
موروني
Moroni Capital of Comores Photo by Sascha Grabow.jpg

Kaart Wapen
KM-Grande Comore-Moroni.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Comore-eilande Comore-eilande
 Eiland Grande Comore
 Koördinate 11°45′N 43°12′O / 11.750°N 43.200°O / 11.750; 43.200
 Stigting 10de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 30 vk km
 Hoogte bo seevlak 29 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 54 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 800/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Moroni (Arabies: موروني) is die hoofstad (sedert 1958) en die grootste stad van die eilandnasie van die Comore-eilande. Die stad is aan die weskus van die eiland Grande Comore, die Comore se grootste eiland, geleë. In 2011 het die stad 'n bevolking van 54 000 gehad en 'n oppervlakte van 30 km².