Tifariti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tifariti
تيفاريتي
Tifariti in 2005
Tifariti in 2005
Ligging van Tifariti op 'n kaart (Wes-Sahara)
Tifariti
Tifariti
Koördinate: 26°9′29″N 10°34′1″W / 26.15806°N 10.56694°W / 26.15806; -10.56694Koördinate: 26°9′29″N 10°34′1″W / 26.15806°N 10.56694°W / 26.15806; -10.56694
Omstrede gebied Wes-Sahara
Opgeëis deur Vlag van Marokko Marokko
Vlag van Arabiese Demokratiese Republiek Sahara Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Gekontroleer deur Vlag van Arabiese Demokratiese Republiek Sahara Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Regering [1]
 - Tipe Munisipaliteit
 - Burgemeester Mohammed Salem Dayah[2]
Hoogte 490 m (1 610 vt)
Bevolking (2010)
 - Dorp 3 000
Tydsone GMT (UTC±00:00)

Tifariti (Arabies: تيفاريتي; Berbers: Tifariti) is 'n oasestad in die noordooste van die omstrede gebied Wes-Sahara en dien as de facto hoofstad van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara, terwyl hulle Laâyoune as de jure hoofstad opeis. Laasgenoemde is in die deur Marokko besette gebied geleë. Dit is sowat 15 km (9 myl) noord van die Mauritaanse grens geleë. Die meerderheid van die bevolking bestaan uit Sahrawis.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Allocating seats for the liberated territories in Parliament will be considered in the next election (Official)". Sahara Press Service. 20 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2014. Besoek op 7 Februarie 2012. 
  2. (en) "Minister of Defense receives Ross in liberated Tifariti". Sahara Press Service. 11 Maart 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2014. Besoek op 11 Maart 2012. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]