Mbabane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mbabane
'n Straattonnel in Mbabane
'n Straattonnel in Mbabane
Mbabane is in Eswatini
Mbabane
Mbabane
Koördinate: 26°19′S 31°08′O / 26.317°S 31.133°O / -26.317; 31.133Koördinate: 26°19′S 31°08′O / 26.317°S 31.133°O / -26.317; 31.133
LandVlag van Eswatini Eswatini
StreekHhohho
Stigting1902
Oppervlak
 • Totaal150 km2 (60 vk, m,)
Hoogte
1 243 m (4 078 ft)
Bevolking
 • Totaal94 874
 • Digtheid630/km2 (1 600/vk, m,)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
H100
Webwerfmbabane.org.sz

Mbabane is die hoofstad en grootste stad van Eswatini (voorheen Swaziland), 'n land in Suider-Afrika. Die stad het in 2010 'n bevolking van 94 874 gehad en 'n oppervlakte van 150 km². Dit is in 1902 gestig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]