Niamey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Niamey
Niamey night.jpg

Kaart Vlag
Niger-Niamey.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Niger Niger
 Region Niamey Urban Community
 Koördinate 13°31′17″N 02°06′19″O
 Gestig op 18de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 239,30 vk km
 Hoogte bo seevlak 207 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 774 235
 - Bevolkingsdigtheid 2 597/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +1
 Burgemeester Marie Thérèse Mbailemdana
 Amptelike webwerf

Niamey is die hoofstad en grootste stad in Niger met 'n oppervlakte 239,30 km². Die stad is langs die Nigerrivier. Die stad het 'n bevolking van 774 235 in 2006 en meer as 90% van die bevolking is Moslem.

Bevolking[wysig]

Bevolking
1901 1930 1960 1980 2005
600 3 000 30 000 250 000 750 000