Algiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Algiers
مدينة الجزائر
دزاير
Alger
Algiers coast.jpg

Kaart Wapen
Algiers location.svg
Blason-alger.png
Voormalige wapen
Algiers Coat of Arms (French Algeria).svg
 Land Vlag van Algerië Algerië
 Provinsie Algiers Provinsie
 Koördinate 36°46′N 3°3′O / 36.767°N 3.050°O / 36.767; 3.050
 Gestig op 944
 Oppervlakte:  
 - Totaal 212,63 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 2 195 051
 - Bevolkingsdigtheid 7 909/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 354 000
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Mohamed Kebir Addou

Algiers (Arabies: مدينة الجزائر, Berber: دزاير, Frans: Alger) is die hoofstad en grootste stad van Algerië, 'n land in Noord-Afrika. Die stad beslaan 'n oppervlakte van 212,63 km² en het 'n bevolking van 2 195 051 in 2008 gehad. Dit lê in die noorde van die land, langs die kus van die Middellandse See.

Die stad het 'n seehawe en 'n belangrike tekstiel- en leerindustrie. Daarnaas is dit veral 'n universiteitstad. Algiers bestaan uit twee dele: 'n moderne deel, wat aan die seekus gebou is, en die ou stad teen die steil heuwels.

Algiers is in 944 deur Buluggin ibn Ziri gestig. Hy was die seun van die stigter van die Ziriden-dinastie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]