Gaan na inhoud

Booker-prys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Booker Prys)
Moenie verwar word met die Internasionale Booker-prys nie.
 Booker-prys 

Toegeken vir Beste oorspronklike roman, geskryf in die Engelse taal, en gepubliseer in die Verenigde Koninkryk
Borg Man Group
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Datum Jaarliks rondom Oktober
Vorige naam Booker-McConnell-prys
Eerste toekenning 1969
Webtuiste thebookerprizes.com

Die Booker-prys (Engels: Booker Prize), voorheen bekend as die Booker-prys vir fiksie (Booker Prize for Fiction, 1969–2001) en die Man Booker-prys (Man Booker Prize, 2002–2019), word jaarliks toegeken aan skrywers vanaf die Britse Statebond of Ierland.[1] Die prys is in 1968 deur Booker Plc ingestel. Om die kwaliteit van die prys te waarborg word beoordelaars onder kritici, skrywers en akademici uitgesoek. Sedert 2002 staan die prys as die "Man Booker Prize for Fiction" bekend, na aanleiding van 'n borgskap deur die maatskappy Man Group plc.

Aan die begin kon slegs burgers van die Britse Statebond, Ierland en Suid-Afrika (en later Zimbabwe) in aanmerking kom om die prys te ontvang. Maar in 2014 is hierdie geskiktheid uitgebrei na enige Engelstalige roman.[2]

Die wenner van die prys ontvang 'n bedrag van 50 000 pond sterling.[3]

Wenners

[wysig | wysig bron]
Margaret Atwood
J.M. Coetzee
Nadine Gordimer
Salman Rushdie
Kazuo Ishiguro
A.S. Byatt
Pat Barker
William Golding
Michael Ondaatje
Jaar Outeur Titel Genre Land
2024 Samantha Harvey Orbital Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2023 Paul Lynch Prophet Song Roman Flag of Ireland Ierland
2022 Shehan Karunatilaka The Seven Moons of Maali Almeida Roman Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
2021 Damon Galgut The Promise Roman Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2020 Douglas Stuart Shuggie Bain Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2019 Margaret Atwood The Testaments Roman Vlag van Kanada Kanada
Bernardine Evaristo Girl, Woman, Other Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2018 Anna Burns Milkman Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2017 George Saunders Lincoln in the Bardo Histories/eksperimentele roman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2016 Paul Beatty The Sellout Satiriese roman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2015 Marlon James A Brief History of Seven Killings Histories/eksperimentele roman Vlag van Jamaika Jamaika
2014 Richard Flanagan The Narrow Road to the Deep North Historiese roman Vlag van Australië Australië
2013 Eleanor Catton The Luminaries Historiese roman Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2012 Hilary Mantel Bring Up the Bodies Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2011 Julian Barnes The Sense of an Ending Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2010 Howard Jacobson The Finkler Question Kortverhaalroman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2009 Hilary Mantel Wolf Hall Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2008 Aravind Adiga The White Tiger Roman Vlag van Indië Indië
2007 Anne Enright The Gathering Roman Flag of Ireland Ierland
2006 Kiran Desai The Inheritance of Loss Roman Vlag van Indië Indië
2005 John Banville The Sea Roman Flag of Ireland Ierland
2004 Alan Hollinghurst The Line of Beauty Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2003 D.B.C. Pierre Vernon God Little Swart komedie Vlag van Australië Australië
2002 Yann Martel Life of Pi Fantasie en avontuurroman Vlag van Kanada Kanada
2001 Peter Carey True History of the Kelly Gang Historiese roman Vlag van Australië Australië
2000 Margaret Atwood The Blind Assassin Historiese roman Vlag van Kanada Kanada
1999 J.M. Coetzee Disgrace Roman Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1998 Ian McEwan Amsterdam Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1997 Arundhati Roy The God of Small Things Roman Vlag van Indië Indië
1996 Graham Swift Last Orders Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1995 Pat Barker The Ghost Road Oorlogsroman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1994 James Kelman How Late It Was How Late Bewussynstroom Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1993 Roddy Doyle Paddy Clarke Ha Ha Ha Roman Flag of Ireland Ierland
1992 Michael Ondaatje The English Patient Historiografiese metafiksie Vlag van Kanada Kanada
Barry Unsworth Sacred Hunger Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1991 Ben Okri The Famished Road Geheimsinnige roman Vlag van Nigerië Nigerië
1990 A.S. Byatt Possession Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1989 Kazuo Ishiguro The Remains of the Day Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1988 Peter Carey Oscar and Lucinda Historiese roman Vlag van Australië Australië
1987 Penelope Lively Moon Tiger Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1986 Kingsley Amis The Old Devils Kortverhaalroman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1985 Keri Hulme The Bone People Geheimsinnige roman Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1984 Anita Brookner Hotel du Lac Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1983 J.M. Coetzee Life and Times of Michael K Roman Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1982 Thomas Keneally Schindler's Ark Biografiese roman Vlag van Australië Australië
1981 Salman Rushdie Midnight's Children Magiese realisme Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1980 William Golding Rites of Passage Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1979 Penelope Fitzgerald Offshore Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1978 Iris Murdoch The Sea the Sea Filosofiese roman Flag of Ireland Ierland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1977 Paul Scott Staying On Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1976 David Storey Saville Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1975 Ruth Prawer Jhabvala Heat and Dust Historiese roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Duitsland Duitsland
1974 Nadine Gordimer The Conservationist Roman Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Stanley Middleton Holiday Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1973 James Gordon Farrell The Siege of Krishnapur Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Flag of Ireland Ierland
1972 John Berger G Eksperimentele roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1971 V.S. Naipaul In a Free State Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago
1970 (terugwerkende toekenning) J.G. Farrell Troubles Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Flag of Ireland Ierland
1970 Bernice Rubens The Elected Member Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1969 Percy Howard Newby Something to Answer For Roman Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "Meet The Man Booker Prize 2014 Judges". 12 Desember 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 20 November 2019.
  3. (en) Reëls en inskrywing vir die Booker-prys

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]