Marcel van der Merwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marcel van der Merwe Sportportaal
Volle naam Marcel van der Merwe
Geboortedatum 24 Oktober 1990 (1990-10-24) (28 jaar oud)
Geboorteplek Welkom, Suid-Afrika
Lengte 1,89 m
Gewig 121 kg
Skool Paarl Boys' High
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Springbokno. 858
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–12
2013–
Vrystaat Cheetahs
Blou Bulle
39
20
(85)
(5)
korrek soos op 8 Junie 2016.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–12
2013–
Cheetahs
Bulls
3
42
(0)
(25)
korrek soos op 8 Junie 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 7 (0)
korrek soos op 30 Oktober 2015.

Marcel van der Merwe (gebore in Welkom op 24 Oktober 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op stut speel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.