Rudy Paige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rudy Paige Sportportaal
Geboortedatum 2 Augustus 1989 (1989-08-02) (29 jaar oud)
Geboorteplek Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,69 m
Gewig 77 kg
Skool Hoërskool Bastion
Universiteit Universiteit van Johannesburg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Springbokno. 869
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012- Blou Bulle 36 (10)
korrek soos op 19 November 2016.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- Bulls 34 (0)
korrek soos op 19 November 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2015- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 (0)
korrek soos op 31 Mei 2016.

Rudy Paige (gebore te Heidelberg, Wes-Kaap, 2 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]