Handré Pollard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Handré Pollard Sportportaal
Handre Pollard 2015 RWC USA.jpg
Handré Pollard tydens die Rugbywêreldbeker 2015-wedstryd teen die VSA
Volle naam Handré Pollard
Geboortedatum 11 Maart 1994 (1994-03-11) (27 jaar oud)
Geboorteplek Somerset-Wes, Suid-Afrika
Lengte 189 cm
Gewig 101 kg
Skool Paarl Gimnasium
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Losskakel
Huidige span Montpellier
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Springbokno. 857
Jeugspanne
Jare Span
2007–2011 WP Cravenweek
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013 UP-Tuks 8 (52)
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2016

2019–
NTT Docomo Red Hurricanes
Montpellier
7

16
(29)

(68)
korrek soos op 20 Julie 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013–2017
2017
Blou Bulle
Blou Bulle XV
12
1
(94)
(6)
korrek soos op 20 Julie 2021.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2019 Bulls 59 (636)
korrek soos op 20 Julie 2021.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2012–2014
2014–
SA Skole
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
14
53
(37)
(141)
(521)
korrek soos op 1 September 2021.

Handré Pollard (gebore in Somerset-Wes op 11 Maart 1994) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op losskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.

Pollard maak op 28 Junie 2014 sy Springbokdebuut teen Skotland in Port Elizabeth en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.