Willie le Roux
| |||||
Volle naam | Willem Jacobus le Roux | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 Augustus 1989 | ||||
Geboorteplek | Stellenbosch, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 90 kg | ||||
Skool | Paul Roos Gimnasium | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, Heelagter, Losskakel | ||||
Springbokno. | 848 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2017 2017–2019 2019– |
Canon Eagles Wasps Toyota Verblitz |
18 57 25 |
(35) (65) (37) | ||
korrek soos op 31 Julie 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2011 2012–2013 |
Boland Griekwas |
39 11 |
(221) (5) | ||
korrek soos op 31 Julie 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2015 2016 |
Cheetahs Sharks |
58 13 |
(90) (15) | ||
korrek soos op 31 Julie 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013– | Suid-Afrika | 93 | (75) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Willie le Roux (gebore in Stellenbosch, 18 Augustus 1989) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Cheetahs op vleuel of heelagter gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Springbokloopbaan
[wysig | wysig bron]Hy verteenwoordig sy land die eerste keer op heelagter op 8 Junie 2013 gedurende die mini-reeks van toetse in Suid-Afrika teen Italië, Skotland en Samoa. Hy speel puik in al drie toetse vir die volle 80 minute op die veld. Op 22 Junie 2013 het hy 'n groot aandeel in die reekssege vir die Springbokke (teen Samoa op Loftus Versfeld in Pretoria), waartydens hy 'n paar drieë help skep het nadat hy as heelagter by die agterlynbeweging aangesluit het.[1]
Statistiek
[wysig | wysig bron]Toetse
[wysig | wysig bron]Teen | S | W | G | V | Drie | Punte | %Wen |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Argentinië | 12 | 10 | 0 | 2 | 1 | 5 | 83.33 |
Australië | 14 | 8 | 0 | 6 | 4 | 20 | 57.14 |
Britse en Ierse Leeus | 3 | 2 | 0 | 1 | 0 | 0 | 66.67 |
Engeland | 6 | 4 | 0 | 2 | 2 | 10 | 66.67 |
Frankryk | 2 | 2 | 0 | 0 | 0 | 0 | 100 |
Georgië | 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | 100 |
Ierland | 4 | 2 | 0 | 2 | 0 | 0 | 50 |
Italië | 5 | 4 | 0 | 1 | 0 | 0 | 80 |
Japan | 2 | 2 | 0 | 0 | 0 | 0 | 100 |
Nieu-Seeland | 17 | 4 | 1 | 12 | 4 | 20 | 23.53 |
Samoa | 3 | 3 | 0 | 0 | 0 | 0 | 100 |
Skotland | 6 | 6 | 0 | 0 | 2 | 10 | 100 |
Verenigde State | 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | 100 |
Wallis | 7 | 5 | 0 | 2 | 2 | 10 | 71.43 |
Totaal | 83 | 54 | 1 | 28 | 14 | 70 | 65.06 |
S = Wedstryde gespeel, W = Wedstryde gewen, G = Wedstryde gelykop, V = Wedstryde verloor, Drie = Drieë gedruk, Punte = Punte aangeteken
Internasionale Drieë
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Willie le Roux. |
- Willie le Roux by SARugby.co.za
- Willie le Roux by www.genslin.us/bokke
- Willie le Roux op itsrugby.co.uk