Siya Kolisi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Siya Kolisi Sportportaal
Volle naam Siyamthanda Kolisi
Geboortedatum 16 Junie 1991 (1991-06-16) (24 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,88 m
Gewig 105 kg
Skool Grey Hoërskool
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011– Westelike Provinsie 29 (35)
korrek soos op 15 Augustus 2015.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Stormers 60 (25)
korrek soos op 15 Augustus 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 11 (0)
korrek soos op 15 Augustus 2015.

Siya Kolise (gebore op 16 Junie 1991 in Zwide, Port Elizabeth) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel.

Kolisi het sy debuut as Springbok gemaak op 16 Junie 2013 teen Skotland, in die Mbombela-stadion te Nelspruit.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]