Cobus Reinach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cobus Reinach Sportportaal
Volle naam Jacobus Meyer Reinach
Geboortedatum 7 Februarie 1990 (1990-02-07) (29 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,75
Gewig 84
Skool Grey-kollege Bloemfontein
Vername familie Jaco Reinach – vader
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Springbokno. 864
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017- Northampton Saints 50 (90)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2017 Natal Haaie 53 (60)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2017 Sharks 60 (50)
korrek soos op 26 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 11 (15)
korrek soos op 27 Julie 2019.

Cobus Reinach (gebore 2 Februarie 1990 in Bloemfontein, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Northampton Saints op skrumskakel speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Hy is die seun van die voormalige dubbel-Springbok Jaco Reinach († 21 Januarie 1997).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]