Elton Jantjies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elton Jantjies Sportportaal
Volle naam Elton Thomas Jantjies
Geboortedatum 1 Augustus 1990 (1990-08-01) (25 jaar oud)
Geboorteplek Graaff-Reinet, Suid-Afrika
Lengte 1,76 m
Gewig 84 kg
Skool Hoërskool Florida
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2014- NTT Shining Arcs 14 (97)
korrek soos op 15 Augustus 2015.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2014 Goue Leeus 45 (491)
korrek soos op 15 Augustus 2015.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011-
2013
Lions
Stormers
56
13
(432)
(11)
korrek soos op 15 Augustus 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 (6)
korrek soos op 15 Augustus 2015.

Elton Jantjies (gebore in Graaff-Reinet op 1 Augustus 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker speel en vir die Lions in Superrugby. Hy sluit in 2013 tydelik aan by die Stormers weens die Lions se weglating uit Superrugby daardie jaar.

Curriebekerrugby[wysig | wysig bron]

Jantjies het sy reputasie as sleutelspeler verwerf toe hy al vyf sy doelskoppe, asook 'n verdere tien strafskoppe suksesvol oorgeskop het in die 2011 Curriebeker-halfeindronde en in die eindstryd. Hy is aangewys as Speler van die wedstryd na die oorwinning van 42-16 oor die Haaie.

Springbokloopbaan[wysig | wysig bron]

Elton Jantjies was ingesluit in the Springbokgroep vir die 2010 toer na Brittanje en Ierland[1]; en vir die inkomende toer teen Engeland in 2012.[2] Jantjies het egter eers opgedraf vir die Springbokke op Loftus in die 75ste minuut van die toetswedstryd teen Australië om 18h45 (SA tyd) op 29 September 2012, toe hy Johan Goosen vervang het. Dit besorg aan hom die eer om die Springbokbaadjie te dra vir sy spel as losskakel in die laaste vyf minute van die toetswedstryd.

Verwysings[wysig | wysig bron]