Frans Malherbe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Frans Malherbe Sportportaal
Volle naam Jozua Francois Malherbe
Geboortedatum 14 Maart 1991 (1991-03-14) (28 jaar oud)
Geboorteplek Bredasdorp, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Gewig 124 kg
Skool Paarl Boys' High School
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vaskopstut
Springbokno. 841
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2018 Westelike Provinsie 36 (0)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011– Stormers 98 (15)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 30 (0)
korrek soos op 27 Julie 2019.

Frans Malherbe (gebore te Bredasdorp, 14 Maart 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel.

Malherbe het sy debuut vir die Springbokke op 9 November 2013 teen Wallis in Cardiff gemaak.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]