Duane Vermeulen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duane Vermeulen Sportportaal
Duane Vermeulen 2012 Springboks.jpg
Volle naam Daniel Johannes Vermeulen
Geboortedatum 3 Julie 1986 (1986-07-03) (31 jaar oud)
Geboorteplek Nelspruit, Suid-Afrika
Lengte 1,93 m
Gewig 108 kg
Skool Hoërskool Nelspruit
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losvoorspeler
Springbokno. 840
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015– Toulon 0 (0)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2007
2007–2008
2009–2015
Pumas
Vrystaat Cheetahs
Westelike Provinsie
26
28
38
(30)
(10)
(35)
korrek soos op 15 Augustus 2016.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–2008
2009–2015
Cheetahs
Stormers
20
89
(15)
(25)
korrek soos op 15 Augustus 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 37 (10)
korrek soos op 15 Augustus 2016.

Duane Vermeulen (gebore op 3 Julie 1986 in Nelspruit) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel. Sy gewone posisie is op agsteman, maar hy kan ook enige kant as flank in die skrum sak.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 8 September 2012 teen Australië in Perth, op die ouderdom van 26.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]