Wikipedia:Beeld van die week/2011
Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2011 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.
2011
[wysig bron]Week 1
Landskap in Namibië met 'n Luiperd (Panthera pardus) op 'n boomtak.
besigtig
Week 2 Santiago Ramón y Cajal, Spaanse Nobelpryswenner vir Fisiologie of Geneeskunde, 1906.
Week 3 'n Filippynse kikkerbek (Batrachostomus septimus)
Week 4 Die Saillard-spoorwegbrug naby Morez, Joera, Frankryk.
Week 5 Sir Peter Alexander baron von Ustinov, 1986.
Week 6 Verligte nagwolke in die Soomaa Nasionale Park, Estland.
Week 7 Volmaan op 22 Oktober 2010 in Madison, Alabama, Verenigde State van Amerika.
Week 8 Die Landing van Geallieerde troepe 1944 aan die kus van die Normandië in die Tweede Wêreldoorlog.
Week 9 'n Aasvoël (Gyps rueppellii) in die Nairobi Nasionale Park in Kenia.
Week 10 'n Plakkaat van William McKinley.
Week 11 Panoramabeeld van Auckland in Nieu-Seeland.
Week 12 Die Andromeda-sterrestelsel.
Week 13 Die CN-toring in Toronto, Kanada.
Week 14 Die Maya-stad Chichén Itzá op Yucatan in Meksiko.
Week 15 Die Golden Gate-brug in San Francisco in die Verenigde State van Amerika.
Week 16 'n Leeu (Panthera leo) in Namibië.
Week 17 'n Engelstalige topografiese kaart van Duitsland.
Week 18 Die Hongaarse Handbalspeler Ferenc Ilyes word by die Wêreldbekertoernooi in 2010 van die Poolse teenstander Artur Siodmiak geblok.
Week 19 Die Sombrero-sterrestelsel soos gesien vanaf die Hubble-ruimteteleskoop op Mei en Junie 2003.
Week 20 Die Wapen van die Verenigde Koninkryk.
Week 21 Die Evangelies-Lutherse katedraal van Helsinki, Finland.
Week 22 'n Glas rooiwyn.
Week 23 Die Sydney Harbour-brug in Sydney, Australië.
Week 24 Die Sonsverduistering van 15 Januarie 2010 soos gesien in Jinan, Volksrepubliek China.
Week 25 Die standbeeld van die Hindoegoed Sjiwa is in die indiese deelstaat Tamil Nadu geskep.
Week 26 Nederlandse Kaart van die Wêreld in 1689, geskep in Amsterdam.
Week 27 Wapen van die Koninkryk van Frankryk en die Koninkryk van Navarra van 1589 tot 1790.
Week 28 Die Phoenix-swerwer land op Mars.
Week 29 'n Siberiese eekhorinkie (Tamias sibiricus)
Week 30 Die Beleg van Straatsburg (15 Augustus – 28 September 1870) in die Frans-Duitse Oorlog.
Week 31 Drie brode.
Week 32 Die voormalige wapen van Siam tussen 1873 en 1910.
Week 33 Die Berlynse Muur soos gesien vanuit Berlyn-Kreuzberg in 1986.
Week 34 'n Lockheed Martin F-22A Raptor.
Week 35 'n Sloweense heuningby (Apis mellifera carnica)
Week 36 Die planeet Venus (foto geneem deur Pioneer Venus Orbiter, NASA)
Week 37 Twee spelende ysbere (Ursus maritimus) in Churchill, Kanada.
Week 38
Josef Stalin, Wladimir Lenin en Michail Kalinin op die VIII Kongres van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie in Moskou, Maart 1919.
{{Omraam|Stalin-Lenin-Kalinin-1919.jpg|350px|left|Josef Stalin, Wladimir Lenin en Michail Kalinin op die VIII Kongres van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie in Moskou, Maart 1919.}}
besigtig
Week 39 Sonsopgang in Bangkok, Thailand, met die Skytrain en die moderne uitsig, soos gesien vanaf die hoek van Thanon Silom.
Week 40 Dante en Virgil in die hel (1850) - van William-Adolphe Bouguereau (1825-1905).
Week 41 'n Bonsai (Japannees: 盆栽).
Week 42 Grondboontjieverkoopster in Ouagadougou, Burkina Faso.
Week 43 Die tropiese sikloon "Dennis" op 7 Julie 2005 voor die kus van Kuba tussen Jamaika en Haïti.
Week 44 Die Spirit se panorama van die West Valley op die planeet Mars.
Week 45 Mignon Nevada as Ophelia in Hamlet, 1910.
Week 46 Meisie met die pêrel-oorbel (1665) van Johannes Vermeer (1632-1675).
Week 47 Geel blare van die Ginkgoboom (Ginkgo biloba).
Week 48 'n Pas uitgebroeide Atlantiese salm (Salmo salar)
Week 49 Die hoofstad van die Duitse deelstaat Sakse, Dresden, omstreeks 1895.
Week 50 Die binnestad van Lwif, die sewende grootste stad in Oekraïne.
Week 51 Die Menslike Immuniteitsgebreksvirus onder 'n makrofaag.
Week 52 Die vallei van die tien pieke en die Morene-meer in die Banff Nasionale Park, Kanada.