Braunschweig, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Braunschweig
Ligging van Braunschweig op 'n kaart (Oos-Kaap)
Braunschweig
Braunschweig
Koördinate: 32°47′0″S 27°22′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Plaaslike Munisipaliteit Amahlathi
Hoogte 426 m (1 398 vt)
Tydsone SAST (UTC+2)

Braunschweig is 'n klein dorp in die Oos-Kaap (Suid-Afrika), 15 km noord van King William's Town[1].

Die nedersetting het ontstaan weens die hervestiging van 'n groep vrywilligers, die Duitse Legioen, wat tydens die Krimoorlog aan Britse kant geveg het.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]