Komga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Komga
Ligging van Komga op 'n kaart (Oos-Kaap)
Komga
Komga
Koördinate: 32°34′60″S 27°53′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Plaaslike Munisipaliteit Groot Kei
Bevolking (2001)
 - Stad 1 267
 - Digtheid 240/km² (621,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4950

Komga is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sy ontstaan kan teruggespoor word na 1847 toe daar 'n weermagkamp aangelê is tydens die Sewende Grensoorlog. 'n Permanente polisiestasie is opgerig in 1877 tydens die Negende Grensoorlog toe 'n dorpie as administratiewe sentrum uitgelê is vir die groeiende aantal boere wat hulle gevestig het op die vrugbare grasveld.

Bees-en skaapboedery is die steunpilaar van die distrik van 1 476 km2. Komga is 'n vervorming van 'n Khoikhoi uitdrukking vir 'baie klei' of 'kleierig'.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]