Morganbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Morganbaai
Morgans Bay
Ligging van Morganbaai op 'n kaart (Oos-Kaap)
Morganbaai
Morganbaai
 Morganbaai se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′18″S 28°20′23″O Koördinate: 32°42′18″S 28°20′23″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Groot Kei
Stigting 1822
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,36 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 321
 - Digtheid 236/km² (611,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 47.5%
 • Kleurling 0.6%
 • Indiër/Asiër 0.6%
 • Blank 47.2%
 • Ander 4.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 47.9%
 • Engels 40.7%
 • Afrikaans 9.5%
 • Ander 1.9%
Poskode (straat) 5292
Poskode (posbus) Geen
Skakelkode(s) 043

Morganbaai is geleë naby die Keiriviermond, 53 km noord-oos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.[2]

Geskiedenis[wysig]

Morganbaai is in 1822 vernoem na A.F. Morgan, die gesagvoerder van die Barracouta, 'n skip van die Koninklike Britse Vloot, een van talle skepe wat deur die Britse Admiraliteit gestuur is om opnames te doen aan die kus suid van Maputo.[3]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Morganbaai”. Sensus 2011.
  2. Google Kaart van Morganbaai, Besoek op 26 Mei 2012
  3. How it all started – History of Morgan Bay Hotel, Besoek op 26 Mei 2012