Akrotiri en Dhekelië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Akrotiri en Dhekelië
Akrotiri and Dhekelia
(Engels)
Ακρωτήρι Κύπρου (Grieks)
Ağrotur ve Dikelya (Turks)
Flag of the United Kingdom.svg Royal Coat of Arms of the United Kingdom (HM Government).svg
(Vlag van die Verenigde Koninkryk) (Wapen van die Verenigde Koninkryk)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Akrotiri en Dhekelië op Siprus
Ligging van Akrotiri en Dhekelië op Siprus
Kaart van Akrotiri en Dhekelië
Kaart van Akrotiri en Dhekelië
Amptelike tale Engels, Grieks
Hoofstad Episkopi
Grootste stad Episkopi
Eerste Minister Jamie Gordon
Oppervlakte
 - Totaal
254 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
14 500
57,1/vk km
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone UTC: UTC +2
Volkslied God Save the Queen
Kaart van Akrotiri
Kaart van Dhekelië
Voormalige Vlag van Brits-Siprus

Akrotiri (Grieks: Ακρωτήρι, Turks: Agrotur) en Dhekelië (Engels: Dhekelia, Grieks: Δεκέλεια, Turks: Dikelya) is ’n afhanklike gebied van die Verenigde Koninkryk op Siprus in die noordooste van die Middellandse See en bestaan uit twee militêre basisse. Akrotiri lê suid van die Republiek Siprus en Dhekelia lê tussen die Republiek Siprus en die omstrede gebied, die Turkse Republiek van Noord-Siprus in die ooste van die eiland. Akrotiri en Dhekelia het ’n oppervlakte van 254 km² en 14 500 inwoners in 2010 gehad. Die gebied is gestig in 1960 en behoort sedert die onafhanklikheid van Siprus aan die Verenigde Koninkryk. Akrotiri en Dhekelia is nie deel van die Europese Unie of NAVO nie en sedert die 1 Januarie 2008 is die Euro die amptelike geldeenheid.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika