Clifton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Clifton
Clifton vanaf Leeukop
Clifton vanaf Leeukop
Ligging van Clifton op 'n kaart (Kaapstad)
Clifton
Clifton
Koördinate: 33°56′4″S 18°22′40″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 0,61 km²  (0,2 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 507
 - Digtheid 830/km² (2 149,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8005
Skakelkode(s) 021

Clifton is 'n klein maar welvarende voorstad in westelike Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het die voorstad 'n inwonertal van 507 gehad, waarvan 396 (78%) Blankes was[1]. Clifton se vierde strand is gesertifiseer as 'n blouvlagstrand.

Verwysings[wysig]

  1. Clifton 2001-sensus