Simonstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Simonstad
Simon's Town
Die hawe van Simonstad.
Die hawe van Simonstad.
Ligging van Simonstad op 'n kaart (Wes-Kaap)
Simonstad
Simonstad
Koördinate: 34°11′20″S 18°26′19″O Koördinate: 34°11′20″S 18°26′19″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Wyk 61
Regering
 - Raadslid Nicki Holderness (DA)
Oppervlak
 - Voorstad 19,81 km²  (7,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 6 569
 - Digtheid 330/km² (854,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7995
Die historiese middedorp.
Die ingang na die hawe op Simonstad.

Simonstad (Engels: Simonstown) is 'n dorp aan die oostelike kant van die Kaapse Skiereiland naby Kaapstad in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na die Nederlandse goewerneur van die Kaap, Simon van der Stel. Simonstad, wat aan Valsbaai geleë is, is bekend as die hoofkwartier en opleidingsentrum van die Suid-Afrikaanse Vloot. Die dorp speel al tweehonderd jaar 'n belangrike rol as militêre hawe en is oorspronklik deur die Koninklike Britse Vloot (Royal Navy) gebruik.

Simonstad se St. Georgestraat word danksy 'n groot aantal historiese huise, waaronder die Huis van die Admiraliteit uit die jaar 1740, ook die "Goue Myl" genoem. Die dorp beskik oor 'n regstreekse spoorwegverbinding met die sakekern van Kaapstad en een van die gewildste sandstrande van die skiereiland, Bouldersstrand. Die strand is blykbaar ook gewild by die plaaslike pikkewyne, wat hier - ondanks die aanwesigheid van mense - in 1985 'n kolonie gestig het.

Sien ook[wysig]


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Eden | Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | Eden | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg