Grassy Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grassy Park
Ligging van Grassy Park op 'n kaart (Kaapstad)
Grassy Park
Grassy Park
Koördinate: 34°2′55″S 18°29′47″O Koördinate: 34°2′55″S 18°29′47″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 3,24 km²  (1,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 19 212
 - Digtheid 5 900/km² (15 280,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 7941
Strate: 7888
Skakelkode(s) 021

Grassy Park is 'n voorstad in die Kaapse Vlakte, Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Grassy Park 'n bevolking van 19 212 gehad[1].

Verwysings[wysig]