Groenpunt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenpunt
Green Point
Ligging van Groenpunt op 'n kaart (Kaapstad)
Groenpunt
Groenpunt
Koördinate: 33°54′S 18°24′O Koördinate: 33°54′S 18°24′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 2,01 km²  (0,8 vk m)
Hoogte m (20 vt)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 5 362
 - Digtheid 2 700/km² (6 993/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 8005
Strate: 8051
Skakelkode(s) 021

Groenpunt (Engels: Green Point) is 'n voorstad in Kaapstad, Suid-Afrika, geleë in die noordweste van die sentrale sakegebied. Dit is 'n gewilde woonbuurt vir jong professionele mense en vir die Kaapstadse gay en lesbiese gemeenskap. In die afgelope paar jaar is heelwat nuwe mediumhoogte woonstelle en gemengde-gebruik ontwikkelings opgerig. Somersetweg vorm die hoofdeurroete, omring deur talle restaurante, koffiewinkels en nagklubs.

Volgens die 2011-sensus het Groenpunt 'n inwonertal van 5 362 gehad.[1]

Sien ook[wysig]

Groenpunt met Duiwelspiek, Vlaeberg en Leeukop op die agtergrond.

Verwysings[wysig]

  1. Groenpunt 2011-sensus