Jacques Potgieter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jacques Potgieter Sportportaal
Volle naam Ulrich Jacques Potgieter
Geboortedatum 24 April 1986 (1986-04-24) (28 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,94 m
Gewig 115 kg
Skool Daniel Pienaar HTS
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008 - 2009
2009 - 2011
2011-huidig
Natal Haaie
OP Kings
Blou Bulle
2
35
6
(0)
(20)
(10)
korrek soos op 23 Maart 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012-huidig Bulls 17 20
korrek soos op 30 Junie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2009- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 0
korrek soos op 30 Junie 2013.

Jacques Potgieter (gebore in Port Elizabeth op 24 April 1986) is 'n rugbyspeler wat as agsteman vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.

Hy word 'n Springbok op 23 Junie 2012 teen Engeland.

Eksterne skakels[wysig]