Francois Louw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Francois Louw Sportportaal
Volle naam Louis-Francois Pickard Louw
Geboortedatum 15 Junie 1985 (1985-06-15) (28 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Gewig 114 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Flank
Professionele klubs Wedst (pte)
Bath Rugby 15 (10)
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne    
2006-2010 Westelike Provinsie 65 (65)
korrek op 14 Julie 2010.
Super Rugby    
2008-2010 Stormers 35 (15)
korrek op 14 Julie 2010.
Nasionale span(ne)    
2010 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 23 (25)
korrek op 14 September 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Bishops
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Vername familie Jan Pickard (Oupa/Springbok)

Francois Louw (gebore in Kaapstad, 15 Junie 1985) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel het. Hy speel tans oorsee vir Bath Rugby.

Eksterne skakels[wysig]