Ruan Pienaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruan Pienaar Sportportaal
Ruan Pienaar, Springbok.jpg
Volle naam Ruan Pienaar
Geboortedatum 3 Oktober 1984 (1984-10-03) (29 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,87 m
Gewig 90 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Heelagter
Losskakel
Skrumskakel
Professionele klubs Wedst (pte)
2010- Ulster 67 (536)
korrek op 25 November 2013.
Provinsiale/Staatspanne    
2004
2005-2012
Vrystaat
Natal Haaie
?
32
(?)
(261)
korrek op 25 November 2013.
Super Rugby    
2005-2012 Sharks 67 (240)
korrek op 25 November 2013.
Nasionale span(ne)    
2006- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 74 (150)
korrek op 25 November 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Grey-kollege
Vername familie Gysie Pienaar (vader)

Ruan Pienaar (gebore in Bloemfontein, 10 Maart 1984) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke en sedert 2010 vir Ulster op skrumskakel speel. Hy het voorheen die Sharks in Superrugby en die Natal Haaie in die Curriebeker verteenwoordig.

Eksterne skakels[wysig]