Coenie Oosthuizen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Coenie Oosthuizen Sportportaal
Volle naam Coenrad Victor Oosthuizen
Geboortedatum 22 Maart 1989 (1989-03-22) (25 jaar oud)
Geboorteplek Potchefstroom, Suid-Afrika
Lengte 1,83 m
Gewig 127 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Shimlas
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008- Vrystaat Cheetahs 52 (55)
korrek soos op 22 Junie 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2010- Cheetahs 64 (45)
korrek soos op 22 Junie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 16 (10)
korrek soos op 22 Junie 2014.

Coenie Oosthuizen (gebore in Potchefstroom, 22 Maart 1989) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs op stut speel in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbyreeks.

Aan die einde van die 2010 Curriebekerseisoen was Oosthuizen die Vrystaat se tweede voorste driedrukker.[1]

Alhoewel hy reeds in 2010 en 2011 saam met die Springbokspan na Europa getoer het, maak Oosthuizen sy eerste verskyning in 'n toets op 9 Junie 2012 teen Engeland in Durban.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]