Willem Alberts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Willem Alberts Sportportaal
Volle naam Willem Schalk Alberts
Geboortedatum 11 Mei 1984 (1984-05-11) (30 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria, Suid-Afrika
Lengte 1,92 m
Gewig 120 kg
Skool Hoërskool Monument
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot en flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2009
2010–
Goue Leeus
Natal Haaie
40
21
(40)
(30)
korrek soos op 25 November 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2009
2010–
Lions
Sharks
37
48
(20)
(30)
korrek soos op 25 November 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 32 (35)
korrek soos op 22 Junie 2014.

Willem Alberts (gebore op 11 Mei 1984 in Pretoria) is 'n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.

Hy het sy toetsdebuut vir die Springbokke op 13 November 2010 teen Wallis in Cardiff gemaak op ouderdom 26. Hy druk ook sy eerste drie vir die span in hierdie wedstryd nadat hy as plaasvervanger opkom.

Eksterne skakels[wysig]