Koppies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koppies
(Kwakwatsi ingereken)
Ligging van Koppies op 'n kaart (Vrystaat)
Koppies
Koppies
 Koppies se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°15′0″S 27°38′0″O Koördinate: 27°15′0″S 27°38′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Fezile Dabi
Munisipaliteit Ngwathe
Stigting 1876
Oppervlak[1]
 - Dorpie 7,5 km²  (2,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 13 803
 - Digtheid 1 840/km² (4 765,6/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 94.9%
 • Kleurling 0.4%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 3.9%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 79.5%
 • Xhosa 6.1%
 • Afrikaans 4.9%
 • Zoeloe 2.7%
 • Ander 6.7%
Poskode (straat) 9540
Poskode (posbus) 9540
Skakelkode(s) 056
Webwerf: www.koppies.info

Koppies is 'n dorp in die Noord-Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Kroonstad en Sasolburg.

Geskiedenis[wysig]

Die naam is afgelei van die naam van die plaas Honingkopjes waarop die dorp onder die bestuur van die destydse Departement van Lande in 1910 uitgelê is. Munisipale status is in 1926 aan die dorpie toegeken.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 550 km2 groot. Mielies, sorghum, grondbone, wol, skaapvleis en suiwel is van die vernaamste produkte wat geproduseer word. Daar is ook 'n poeiermelkfabriek in die dorp. Daar is 'n natuurreservaat rondom die Koppiesdam buite die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Koppies en Kwakwatsi tydens die 2011-sensus.