St. Kitts en Nevis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Saint Kitts en Nevis)
Spring na: navigasie, soek
Saint Kitts and Nevis
Federation of Saint Kitts and Nevis
Vlag van St. Kitts en Nevis Wapen van St. Kitts en Nevis
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Country Above Self
Volkslied:
O Land of Beauty!
God Save the Queen
Ligging van St. Kitts en Nevis
Hoofstad Basseterre
Grootste stad Basseterre
Amptelike tale Engels
Regering Parlementêre demokrasie
Konstitusionele monargie
Koningin Elizabeth II
Denzil Douglas
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van Verenigde Koninkryk
19 September 1983
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1_E11 261 km2  (207ste)
Bevolking
 - 2005-skatting
 - Digtheid
 
51 300 (209ste)
164 / km2 (64ste)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

726 miljoen
$13,429()

Geldeenheid Oos-Karibiese-Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
UTC (UTC-4)
(begin 11 Maart; eindig 4 November) (UTC-4)
Internet-TLD .kn
Skakelkode +869

St. Kitts en Nevis (Engels: Saint Kitts and Nevis), amptelik Federasie van St. Kitts en Nevis (Federation of Saint Kitts and Nevis), is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 261 km² en het 'n bevolking van 51 300 inwoners in 2005 gehad. St. Kitts en Nevis lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die suide van Saint-Martin en Sint Maarten, in die suidweste van Antigua en Barbuda en in die weste van Montserrat. Die hoofstad en grootste stad is Basseterre.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika