Sewe wonders van die wêreld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sewe Wonders van die Wêreld)
Spring na: navigasie, soek

Verskeie lyste van die Sewe wonders van die wêreld is van die klassieke tot moderne tye opgestel om die mees besondere natuurlike en mensgemaakte wonders te katalogiseer.

Klassieke wonders[wysig]

Die antieke Grieke - omdat die getal 7 vir hul magiese betekenis had - het Sewe Wonders van die Wêreld uitgewys. Van dié sewe is net vyf deur die Grieke self gebou maar almal lê binne die grense van Alexander die Grote se ryk.

Die sewe klassieke wonders is:

Middeleeuse wonders[wysig]

Die sewe middeleeuse wonders is:

Nuwe wonders[wysig]

Die sewe nuwe wonders is:

Moderne wonders[wysig]

Die American Society of Civil Engineers het die volgende wonders aangewys: