St. Vincent en die Grenadines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saint Vincent and the Grenadines
St. Vincent en die Grenadines
Vlag van St. Vincent en die Grenadines Wapen van St. Vincent en die Grenadines
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Pax et Justitia
(Latyns vir: "Vrede en Geregtigheid")
Volkslied: Saint Vincent, Land so beautiful
Ligging van St. Vincent en die Grenadines
Hoofstad Kingstown

13°10′N 61°14′W

Grootste stad Kingstown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Parlementêre demokrasie
en grondwetlike monargie
Elizabeth II
Frederick Ballantyne
Ralph Gonsalves
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Geassosieerde land
• van die Verenigde Koninkryk


27 Oktober 1967
27 Oktober 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
389 km2  (198ste)
150 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2013-skatting
 - Digtheid
 
103 000[1] (196ste)
307 / km2 (39ste)
792 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,259 miljard[2]
$11 700[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$695 miljoen[2]
$6 342[2]

MOI (2007) Green Arrow Up Darker.svg 0,772[3] (91ste)  –  hoog
Geldeenheid Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .vc
Skakelkode +1-784

St. Vincent en die Grenadines (Engels: Saint Vincent and the Grenadines) is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 389 km² en het 'n bevolking van 103 000 in 2013 gehad. St. Vincent en die Grenadines lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die suide van St. Lucia, in die weste van Barbados en in die noorde van Grenada. Die hoofstad en grootste stad is Kingstown.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Central Intelligence Agency. “St Vincent and the Grenadines”. The World Factbook.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) St. Vincent en die Grenadines”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 21 Julie 2014.
  3. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 21 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika