Tsjiang Kai-sjek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjiang Kai-sjek
Tsjiang Kai-sjek

Voorsitter van die Nasionale Regering van Sjina
Ampstermyn
10 Oktober 1928 – 15 Desember 1931
Eerste Minister Tan Yankai
Soong Tse-ven
Voorafgegaan deur Gu Weijun (waarnemend)
Opgevolg deur Lin Sen

Voorsitter van die Nasionale Militêre Raad
Ampstermyn
15 Desember 1931 – 31 Mei 1946
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Amp afgeskaf

President van die Republiek van Sjina
Ampstermyn
20 Mei 1948 – 21 Januarie 1949
Vise Li Zongren
Eerste Minister Chang Chun
Wong Wen-hao
Sun Fo
Voorafgegaan deur Homself (as Voorsitter van die Nasionale Regering van Sjina)
Opgevolg deur Li Zongren (waarnemend)
Ampstermyn
1 Maart 1950 – 5 April 1975
Vise Li Zongren
Chen Cheng
Yen Chia-kan
Eerste Minister Yen Hsi-shan
Chen Cheng
Yu Hung-Chun
Chen Cheng
Yen Chia-kan
Chiang Ching-kuo
Voorafgegaan deur Li Zongren (waarnemend)
Opgevolg deur Yen Chia-kan

Eerste Minister van die Republiek van Sjina
Ampstermyn
4 Desember 1930 – 15 Desember 1931
Voorafgegaan deur Soong Tse-ven
Opgevolg deur Chen Mingshu
Ampstermyn
9 Desember 1935 – 1 Januarie 1938
President Lin Sen
Voorafgegaan deur Wang Jingwei
Opgevolg deur Hsiang-hsi Kung
Ampstermyn
20 November 1939 – 31 Mei 1945
President Lin Sen
Voorafgegaan deur Hsiang-hsi Kung
Opgevolg deur Soong Tse-ven
Ampstermyn
1 Maart 1947 – 18 April 1947
Voorafgegaan deur Soong Tse-ven
Opgevolg deur Chang Chun

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Oktober 1887
Fenghua, Zhejiang
Sterfte 5 April 1975
Taipei, Taiwan
Politieke party Kuomintang
Eggenoot/eggenote Mao Fumei
Yao Yecheng (byvrou)
Chen Jieru
Soong May-ling
Kind(ers) 2
Religie Christendom[1]
Handtekening Chiang Kaishek Signature.svg
Lojaliteit Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina
Jare in diens 1923–1975
Rang Generalissimo
Oorloë/Veldslae Xinhai-Rewolusie
Noordelike Ekspedisie
Sjinees-Tibetaanse Oorlog
Koemoel-Rebellie
Sowjet-inval van Xinjiang
Sjinese Burgeroorlog
Tweede Sjinees-Japannese Oorlog
Kuomintang Islamitiese opstand in Sjina (1950-1958)
Toekennings Orde van die Nasionale eer, Orde van die Bloue lug en die Wit Son
1ste klas Orde van die Heilige Tripod
Legion of Merit

Tsjiang Kai-sjek (Sjinees: 蔣中正; 31 Oktober 18875 April 1975) was die opperbevelhebber van die nasionalistiese regering van die Republiek van Sjina van 1928 tot met sy dood in 1975. Na die nederlaag van die Kwomintang (KMT) in die burgeroorlog het hy die KMT regering op die eiland Taiwan gevestig. Hy dien daarvan as president van die Republiek van Sjina en direkteur-generaal van die KMT vir die res van sy lewe. Tsjiang het in 1975 in Taiwan gesterf terwyl sy eggenoot Soong Mei-ling gedurende 2003 in die Verenigde State gesterf het.

Vroeë lewe[wysig]

Chiang Kai-shek is in Xikou gebore, binne 'n dorp omtrent 33.0 km suidwes van Ningbo-stad, in Fenghua, Ningbo Prefektuur, Zhejiang Provinsie; sy huis was egter in Heqiao (和橋鎮), Yixing County (Wuxi Prefektuur, Jiangsu Provinsie) gevestig (omtrent 38 km suidwes van Wuxi-stad, en 6 10 km van Meer Tai se oewer).

Verwysings[wysig]

  1. (en) Jay Taylor. The Generalissimo: Chiang Kai-Shek and the Struggle for Modern China. (Cambridge, MA: Belknap Press of Harvard University Press, 2009) bl. 2.