Gaan na inhoud

2018-’19 Pro14-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2018-’19 Pro14
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Ierland Ierland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Wallis Wallis
Kampioen Leinster Rugby (6de titel)
Wedstryde gespeel 152
Drieë gedruk 886  (gem. 5.829 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 157 Jack Carty (Connacht)
Meeste drieë gedruk 14 Rabz Maxwane (Cheetahs)

Die 2018-’19 Pro14-seisoen (ook bekend as die Guinness Pro14 weens borgskapredes) het op 31 Augustus 2018 afgeskop, met die eindstryd wat op 25 Mei 2019 gespeel is. Dit was die agtiende seisoen van die kompetisie wat oorspronklik as die Keltiese Ligabeker bekend gestaan het, die tweede van die vergrote 14-span-toernooi en die tweede toernooi wat as Pro14 bekend staan (dit was voorheen as Pro12 en die Keltiese Ligabeker bekend).

Die veertien spanne wat aan die kompetisie deelgeneem het verteenwoordig Ierland (Connacht, Leinster, Munster en Ulster), Italië (Benetton Treviso en Zebre), Skotland (Edinburgh en Glasgow Warriors), Suid-Afrika ( Cheetahs en Southern Kings) en Wallis (Cardiff Blues, Dragons, Ospreys en Scarlets).

Kompetisieformaat

[wysig | wysig bron]

Op 18 Mei 2017 het Europese Professionele Klubrugby (EPKR) veranderinge aangekondig vir hoe Pro14-spanne vir die Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer. Aan die einde van die 2017-’18-seisoen sal die sewe beste spanne outomaties kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker, ongeag die land van oorsprong (voorheen moes die sewe kwalifiseerders ten minste een span van Ierland, Wallis, Skotland en Italië elk insluit.[1] Die twee Suid-Afrikaanse spanne kom nie in aanmerking vir EPKR-toernooie nie.

Op 30 Junie 2017 is finaal besluit dat die Cheetahs en Southern Kings nie meer aan die Superrugbykompetisie gaan deelneem nie, en dat hulle by die Pro12 ingelyf sou word. Die twee spanne, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en Keltiese Rugby Beperk, organiseerder van die Pro12, het nie kommentaar hierop gelewer nie.[2] Hul betrokkenheid is egter op 1 Augustus 2017 bevestig.[3]

Die veertien spanne word in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, elk met twee spanne van Ierland en Wallis en een span van Italië, Skotland en Suid-Afrika.[4] Die rondomtaliedeel bestaan uit 21 rondtes – twaalf tuis- en wegwedstryde teen spanne van dieselfde groep, sewe wedstryde, hetsy tuis of weg, teen spanne van die ander groep en twee streeksderbies.[2][5] Die uitspeelwedstryde sal vir die eerste keer ’n rondte van twee kwarteindstryde hê voor die halfeind- en eindstryde.[6]

Punte

[wysig | wysig bron]
2018-’19 Pro14-punteleër k · w · b
Groep A
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Skotland Glasgow Warriors 21 16 0 5 621 380 +241 83 48 15 2 81
2 Vlag van Ierland Munster 21 16 0 5 612 348 +264 82 44 11 2 77
3 Vlag van Ierland Connacht 21 12 0 9 475 394 +81 60 55 7 6 61
4 Vlag van Wallis Ospreys 21 12 0 9 445 404 +41 53 47 6 4 58
5 Vlag van Wallis Cardiff Blues 21 10 0 11 497 451 +46 60 58 7 7 54
6 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 21 8 1 12 541 606 –65 80 80 9 3 46
7 Vlag van Italië Zebre 21 3 0 18 260 640 –380 35 86 5 2 19
Groep B
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Ierland Leinster 21 15 1 5 672 385 +287 95 49 12 2 76
2 Vlag van Ierland Ulster 21 13 2 6 441 424 +17 58 54 6 1 63
3 Vlag van Italië Benetton Treviso 21 11 2 8 474 431 +43 63 55 6 3 57
4 Vlag van Wallis Scarlets 21 10 0 11 510 470 +40 68 54 7 5 52
5 Vlag van Skotland Edinburgh 21 10 0 11 431 436 –5 52 59 6 5 51
6 Vlag van Wallis Dragons 21 5 1 15 339 599 –260 37 84 1 3 26
7 Vlag van Suid-Afrika Southern Kings 21 2 1 18 385 735 –350 54 107 5 7 22
Indien spanne ter eniger tyd gelyk is, word die ontknoping in die volgende volgorde bepaal:[7]
  1. aantal wedstryde gewen;
  2. die verskil tussen punte aangeteken en afgestaan;
  3. die aantal drieë gedruk;
  4. die meeste punte aangeteken;
  5. die verskil tussen drieë gedruk en afgestaan;
  6. die kleinste aantal rooikaarte ontvang;
  7. die kleinste aantal geelkaarte ontvang.

Groen agtergrond is uitspeelplekke en kwalifiseer vir die 2019-’20 Europese Rugbykampioenebeker (sluit Suid-Afrikaanse spanne uit).
Blou agtergrond dui op spanne buite die uitspeelplek wat egter steeds vir die 2019-’20 Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer, insluitend die wenner van die uitspeelwedstryd tussen die vierde Europese spanne in elke groep.
Geel agtergrond dui op verloorder van die uitspeelwedstryd om die sewende kwalifiseerder vir die 2019-’20 Europese Rugbykampioenebeker te wees.
Gewone agtergrond dui op spanne wat in die 2019-’20 Europese Rugbyuitdaagbeker sal speel.

Tabelnotas & Kompetisiereëls

[wysig | wysig bron]

Tabelnotas

[wysig | wysig bron]
  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/– = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • DV = Drieë gedruk
  • DT = Drieë afgestaan
  • DBP = Drieëbonuspunt
  • VBP = Verliesbonus
  • PTE = Alle punte wat behaal is

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Datum Datum
Rondte 1 31 Aug–1 Sept SA Derbies 19 Jan en 2 Feb
Rondte 2 7–8 September Rondte 14 25–25 Januarie
Rondte 3 14–16 September Rondte 15 15–17 Februarie
Rondte 4 21–22 September Rondte 16 22–24 Februarie
Rondte 5 28–29 September Rondte 17 1–3 Maart
Rondte 6 5–6 Oktober Rondte 18 22–24 Maart
Rondte 7 26–28 Oktober Rondte 19 5–7 April
Rondte 8 2–4 November Rondte 20 12–14 April
Rondte 9 23–25 November Rondte 21 27 April
Rondte 10 30 Nov–1 Des
Rondte 11 21–22 Desember Kwarteindronde 4 Mei
Rondte 12 28–30 Desember Halfeindronde 17–18 Mei
Rondte 13 4–6 Januarie Eindronde 25 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word
Voorafgegaan deur
2017-’18 Pro14
Pro14
2018-’19
Opgevolg deur
2019-’20 Pro14

Rondte 1

[wysig | wysig bron]

Rondte 2

[wysig | wysig bron]

Rondte 3

[wysig | wysig bron]

Rondte 4

[wysig | wysig bron]

Rondte 5

[wysig | wysig bron]

Rondte 6

[wysig | wysig bron]

Rondte 7

[wysig | wysig bron]

Rondte 8

[wysig | wysig bron]

Rondte 9

[wysig | wysig bron]

Rondte 10

[wysig | wysig bron]

Rondte 11

[wysig | wysig bron]

Suid-Afrikaanse derby

[wysig | wysig bron]

Rondte 12

[wysig | wysig bron]

Suid-Afrikaanse derby

[wysig | wysig bron]

Rondte 13

[wysig | wysig bron]

Rondte 14

[wysig | wysig bron]

Rondte 15

[wysig | wysig bron]

Rondte 16

[wysig | wysig bron]

Rondte 17

[wysig | wysig bron]

Rondte 18

[wysig | wysig bron]

Rondte 19

[wysig | wysig bron]

Rondte 20

[wysig | wysig bron]

Rondte 21

[wysig | wysig bron]

Oordeelsdag

[wysig | wysig bron]

Uitspeelwedstryde

[wysig | wysig bron]
Kwarteindronde Halfeindronde Eindronde
                             
  4 Mei 2019     17 Mei 2019  
 Vlag van Ierland Ulster 21      Vlag van Skotland Glasgow Warriors 50  
 Vlag van Ierland Connacht 13      Vlag van Ierland Ulster 20     25 Mei 2019
              Vlag van Skotland Glasgow Warriors 15
  4 Mei 2019     18 Mei 2019     Vlag van Ierland Leinster 18
   Vlag van Ierland Munster 15          Vlag van Ierland Leinster 24    
   Vlag van Italië Benetton 13      Vlag van Ierland Munster 9    



Kwarteindronde

[wysig | wysig bron]

Halfeindronde

[wysig | wysig bron]

Eindronde

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Sleutelveranderinge vir Kampioenebekerkwalifisering". planetrugby.com (in Engels). 18 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 20 Mei 2017.
  2. 2,0 2,1 Lloyd, Matt; Griffiths, Gareth (30 Junie 2017). "Suid-Afrikaanse spanne Cheetahs en Southern Kings gaan by Pro12 aansluit" (in Engels). BBC Sport Wales. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 5 Julie 2017.
  3. "Verklaring: Uitbreiding na Guinness PRO14 Kampioenskap". pro12rugby.com (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
  4. "Pro14: Wie is in? Hoe werk die groepe? Wat van derbies?". BBC Sport (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 2 Augustus 2017.
  5. Cummiskey, Gavin (7 Julie 2017). "Pro12 word uitgebrei ter insluiting van twee Suid-Afrikaanse spanne". The Irish Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 12 Julie 2017.
  6. "Verduidelik: hoe die 2017-'18 Guinness PRO14-kampioenskap gaan werk". Irish Independent (in Engels). 2 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
  7. Kompetisiereël 3.5 "Opsomming van belangrikste reëls". Pro12. Besoek op 13 November 2013.