Walliese Rugbyunie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kenteken van die Walliese Rugbyunie

Die Walliese Rugbyunie is die bestuursliggaam wat rugby in Wallis beheer. Die unie is by Wêreldrugby geaffilieer en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Wallis se nasionale rugbyspan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]